• Panorama1
  • Panorama3
  • Panorama2

Dr Dan Sleigh

Hierdie is 'n ope uitnodiging aan alle belangstellendes na ons tweede Paul de Villiers-gedenklesing op Dinsdag 21 November 2017 om 16:30 in die Kerksaal van die Strookdakkerk, Klein Reservoirstraat, Paarl.

Die spreker is die bekende historikus en skrywer, dr Dan Sleigh. Sy onderwerp is: "Die oorgawe van Gordon in 1795 en die verset van die rebel WF van Reede van Oudtshoorn."

Daar is geen toegangsfooi nie. U teenwoordigheid sal hoog op prys gestel word.

R.S.V.P. aan Albert Eksteen by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

of by 072 198 7501 op of voor  Vrydag 10 November 2017.